Gustavo se regsman sê geïmpliseerde verhoudings sal betwis word

Die borgaansoek van die Fishrot-beskuldigde Ricardo Gustavo het hervat in die hoërhof voor regter Herman Oosthuizen. Sy prokureur Trevor Brockerhoff het sy kommer uitgespreek oor sy kliënt se werklike betrokkenheid by die skandaal en sê slegs 167 uit 338 getuies het iets oor Gustavo te sê. Maar, hy bevraagteken die geïmpliseerde verhoudings met ander rolspelers…