Okh-brandweer sê Osona-brand is onder beheer

Die veldbrand wat reeds Dinsdag ontstaan het by die Osona-weermagbasis en in die vroeë oggendure steeds gebrand het, is volgens Gideon Maletsky van die Okahandja-brandweer onder beheer in die gebied van Okahandja…