Groot verligting vir Unam-studente

Unam se fooie vir 2022, wat registrasie en onderrig aan betref, is onaangepas en 2021 se tariewe geld. En alhoewel die universiteit sê hy was genoodsaak om kostes vir maaltye met 5 persent te verhoog met ‘n klein koshuisverhoging, is die nuus groot verligting vir talle studente. Unam se woordvoerder, John Haufiku.