Groot opgewondenheid in die Kaap oor T20-wêreldbeker vir vroue

Die Stad Kaapstad sê hy sal hom hierdie naweek by Krieket Suid-Afrika by die V en A Waterkant aansluit om bewusmaking te skep vir die opkomende IKR T20-Vroue Wêreldbekertoernooi. Die Moederstad is een van die gasheerstede vir die internasionale toernooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die T20-Wêreldbeker begin oor 14 dae en die opgewondenheid raak groot: