Grondgebruik: so lyk die stand van sake in Namibië

Die Namibiese Statistieke Agentskap se Voorlopige Stedelike Grond Statistiekbulletin is bekend. Die studie stel ondersoek in na die gebruik van grond in die land, en ook die stand van sake met beskikbare, gedienste erwe in stedelike gebiede. Alex Mudabeti Uitvoerende Verantwoordelike vir Geografiese Inligtingstelsel en Nasionale Spesiale Data-infrastruktuur by die Namibië Statistieke Agentskap het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.