Groen waterstof en ontwikkelende lande – kenner sê

Waterstof word hoofsaaklik gebruik in olie-raffinaderye of om chemikalieë soos kunsmis te maak. Die meeste waterstof in die wêreld vandag word gemaak van aardgas of steenkool – metodes wat verband hou met groot koolstofdioksied-vrystellings. Ontwikkelde lande soek dus eerder groen waterstof, vervaardig met hernubare elektrisiteit soos son- en windkrag wat moontlik ‘n gulde geleentheid vir ontwikkelende lande kan wees en een wat Namibië wil gebruik van maak. Ted Blom, energiekenner in Suid-Afrika gesels met Kosmos 94.1 Nuus.