Greenpeace eis internasionale plastiekverdrag

Die omgewingsgroep Greenpeace sê daar moet nog meer gedoen word om plastiekbesoedeling te verminder. Suid-Afrika beklee die elfde plek op die lys van lande wat beskou word as die ergste oortreders van plastiekbesoedeling. Die groep vra dat die buurland se regering aan boord kom met hulle voorgestelde wêreldwye plastiekverdrag. Greenpeace se mobiliseringsbeampte, Erastus Ooko, sê hulle vra dat wesenlike besluite geneem moet word voor die Verenigde Nasies se Omgewingsvergadering volgende maand: