Graad 11, 12 – skryf so eksamen

Die Namibiese onderwysministerie herinner alle senior leerders wat die jaar finale eksamens skryf om te verseker dat hulle identiteitsdokumente sowel as ‘n toegangspermit by hulle het om toegang tot die lokaal te verkry en die vraestel te kan voltooi. Die uitvoerende direkteur in die ministerie Sanet Steenkamp het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.