Dos Santos is terug in Angola

Die voormalige president van Angola, Jose Eduardo dos Santos, het in Angola aangekom, die eerste keer dat hy teruggekeer het huis toe sedert sy uittrede. Dos Santos het die buurland in 2019 verlaat nadat hy die beheer aan President Joao Lourenco, oorhandig het. Dos Santos word daarvan beskuldig dat hy familielede en vriende in die hoogste posisies aangestel het tydens sy 38-jarige presidentskap van die olieryke nasie. Kritici meen dat korrupsie hoogty gevier het tydens sy bewind. Professor Nixon Kariithi, mediastrateeg en ontleder in Suid -Afrika, met sy reaksie.