GIZ skenk mobiele handelstalletjies aan Stad Windhoek

Stad Windhoek het verskeie projekte in die groter Windhoek-gebied goedgekeur. Die raad het onder meer die skenking van mobiele handelstalletjies van die Deutche Gesellschaft Fur Internationale Zusammenarbeit ter ‘n waarde van meer as 400 duisend dollar goedgekeur en voorsieing gemaak vir 18 ope markte in die hoofstad soos Lydia Amunyela woordvoerder van Stad Windhoek verduidelik