Geen data om volgende vlaag van Covid te bepaal nie

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes kon geen data vind om te bewys Suid-Afrika is op pad na ‘n sesde vlaag Covid-19 nie. Die epidemioloog Sibongile Walaza sê data bly onvoldoende omdat toetskoerse beduidend afgeneem het. Sy sê selfs al het gevalle in sekere gebiede gestyg, is daar geen rede tot paniek nie: