!Gawaxab se aanmerkings oor olieprys is korrek

Die bekende beleggingsekonoom vanuit Suid-Afrika stem saam met die goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab wat sê dat die Brent ru-olieprys teen ‘n gemiddeld van 105 Amerikaanse dollar per vat in 2022 sal verhandel en 94 dollar in 2023. !Gawaxab sê dit behoort verbruikers ‘n aanduiding te gee oor wat gaan gebeur. Klopper het sy reaksie so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.