Gautrein beloon ingeënte pendelaars

Die Gautrein in die buurland het ‘n Covid-19-inentingsbeloningsprogram bekendgestel wat pendelaars aanmoedig om hulle te laat inent. Dit is die jongste maatskappy om Suid-Afrikaners aan te spoor om hulle te laat inent. ‘n Woordvoerder van Gautrein, Kesagee Nayager, sê pendelaars wat bewys van inenting kan gee, sal met ‘n koopbewys beloon word: