EU: 70% ten volle ingeënt

Die Europese Kommissie sê 70 persent van alle volwassenes in die Europese Unie is nou ten volle teen Covid-19 ingeënt. Meer as 256 miljoen volwassenes in die EU het reeds ‘n volle kursus entstof ontvang. Die Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê die vinnige en volledige inenting van alle teikenbevolkings in Europa en wêreldwyd is die sleutel om die impak van die pandemie te beheer: