Cyril moet sê oor Diko

Die DA het ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa gedoen om die uitkoms van dissiplinêre proses teen die presidensiële woordvoerder Khusela Diko bekend te maak. Daar is in Januarie dissiplinêre stappe teen Diko ingestel nadat sy versuim het om sekere finansiële belange bekend te maak, waarvan een ‘n Covid-19-verwante korrupsieskandaal is. Die DA se skaduminister vir die Presidensie, Solly Malatsi, vra vir deursigtigheid: