Eskom vra Gauteng-kliënte om hul boetes te betaal

Eskom in Suid-Afrika versoek sy kliënte in Gauteng om hul uitstaande boetes te betaal sodat hul krag weer aangeskakel kan word. Die woordvoerder van Eskom in Gauteng, Amanda Qithi, sê die toename in misdaad, insluitend diefstal van elektrisiteit, algemene diefstal, beskadiging van toerusting, rekeninge wat nie betaal word nie en aankoop van elektrisiteit by vals handelaars, is van die redes hoekom krag afgeskakel word. Boetes word uitgereik sodat oortreders moet opdok voordat dit weer aangeskakel word: