Eskom verwelkom Cyril se energieplan

Eskom het die aankondiging van verdere hervormings verwelkom en ondersteun President Cyril Ramaphosa se maatreëls om aandag te skenk aan die langdurige kragkrisis ten volle. Die kragreus sê hierdie hervormings sal baie help om die beperkings ten opsigte van kragopwekking te verlig, waarmee die land vir sowat 14-jaar al worstel. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê dit sal die einde van beurtkrag versnel en sal die kragopwekkings-bedryf in Suid-Afrika uitbrei en laat groei deur strukturele veranderinge: