Erongo-goewerneur se 2022-boodskap

Alhoewel Namibiërs 2022 met ope arms verwelkom, is die pandemie steeds ‘n bedreiging. Die goewerneur van die Erongo-streek Neville Andre maan Covid-19 is steeds in ons midde. Hy sê hy hoop 2022 bring nuwe energie aan Namibiërs.