Daar moes wagte by parlement gewees het

Die Suid-Afrikaanse vakbond Nehawu sê hy het met skok verneem dat sy lede nie aan diens was toe die verwoestende brand by die parlement uitgebreek het nie. Die werkers is na bewering aangesê om op te hou werk oor naweke en vakansiedae, weens begrotingsbeperkings. Die vakbond se woordvoerder, Themba Gubula, eis antwoorde oor hoekom daar geen sekerheidspersoneel was op die dag van die brand nie: