Ergste oosweer in etlike jare…

Oosweer toestande heer by die kus en inwoners sê dit is die ergste sandstorms in jare. Sigbaarheid is uiters swak en paaie het sandwalle. Kosmos 94.1 Nuus het met Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheidsinisiatief oor die jongste gepraat.