Enoch moet die suikerbelasting asb uitlos

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging sê ‘n verhoging in suikerbelasting sal ‘n ramp wees. Die voorsitter, Andrew Russell, sê hulle het voorheen die Tesourie se aandag gevestig op ‘n verslag wat toon suikerbelasting het die land in die eerste jaar nadat dit ingestel is, meer as 2 miljard Suid-Afrikaanse rand gekos. Hy doen ‘n beroep op die minister van finansies, Enoch Godongwana, om ook moontlike werksverliese in ag te neem indien die suikerbelasting verhoog word: