Eksamens is eintlik om die draai

Skole gaan op 12 Junie sluit vir leerlinge en hulle sal ook hulle eind-semester eksamens skryf. Matrikulante en graad 11-leerlinge kan ook verwag om vroeg met voorbereidings vir hulle jaareindeksamen te begin. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur van die onderwys ministerie, wat raad het vir leerlinge vir hulle eksamens.