Veiliger Bo Plaas maak weer oop

Namibia Wildlife Resorts het die Bo Plaas-kampterrein langs die Oranjerivier heropen, met verbeterde sekerheid en opgradering van infrastruktuur. Na ‘n tydelike sluiting verlede September weens voorvalle van roof wat Namibiese en Suid-Afrikaanse toeriste geraak het, het die oord veiligheidsverbeterings geprioritiseer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Nelson Ashipala, NWR-woordvoerder.