SA-werkers vandag vereer

Die Vereniging van Staatsamptenare herdenk Werkersdag met groot waardering vir werkers se onmiskenbare bydraes. Die vakbond sê die geleentheid simboliseer die voortdurende stryd vir werkers se regte en maatskaplike geregtigheid, met vakbonde wat ‘n deurslaggewende rol speel. Hy gee erkenning aan werkers se uitdagings, insluitend swak lone en werksonsekerheid. Claude Naiker van die vereniging sê hy bly verbind tot die ondersteuning van werkers se regte deur gesamentlike bedinging, die bevordering van billike vergoeding en veilige werksomstandighede: