Eerste besending van internasionale ooreenkoms kom by Namport aan

Namport het ontvangs geneem van 355 Toyota Hilux-bakkies wat op pad is na die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die hawe by Walvisbaai vorm deel van ‘n eksklusiewe internasionale kontrak wat uitstekende nuus vir die maatskappy is. Tana Pesat, woordvoerder by Namport het die besonderhede….