Eagles kom in Verenigde Arabiese Emirate vir T20 Wêreldbeker aan

Die Namibiese krieketspan, die Eagles het in die Verenigde Arabiese Emirate aangekom ter voorbereiding van die komende T20 Wêreldbeker-toernooi. Vir die jongste sluit ons aan by Johan Muller Uitvoerende Hoof van Krieket Namibië.