Duitse en Oostenrykse gedrag herinner aan Nazi’s

Duitsland en Oostenryk loop onder kritiek deur as gevolg van diskriminasie teen persone wat nie ingeënt is nie. In Duitsland mag oningeënte persone nie Glühwein of gemmerkoekies by Kersmarkte geniet omdat hulle verbied is van die kosafdelings van die markte. In Oostenryk is oningeënte persone ingeperk en polisie loop rond en vra vir inentingskaarte. Daar word gemeen dat dit herinner aan die tyd van Adolf Hitler.