Dringende optrede nodig om klimaatkatastrofe te vermy

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê lande moet uitstralings teen 2030 verminder om temperatuurveranderings te voorkom. Sy mening volg nadat ‘n verslag van die Interregeringspaneel oor klimaatsverandering drastiese veranderings in weerpatrone aangedui het, wat tot klimaatsverandering lei. Guterres vra vir dringende optrede teen klimaatsverandering om ‘n ramp te vermy: