Dit gaan nie oor inkomste vermeerder nie, eerder uitgawes sny

Talle werkgewers kla oor werknemers wat verhogings wil hê maar, op die oomblik, met ekonomiese druk, is word daar beaam dat huishoudings eerder uitgawes moet besnoei as wat inkomste vergroot moet word. Werkgewers is ook onder druk. Kosmos 94.1 Nuus het met Sven Thieme, oud-president van die Kamer van Handel en Nywerheid en deurwinterde sakeman gepraat oor die uitdagings.