Ekonomie: Dis ‘n koue Kersfees in ‘n warm plek

Ekonome meen moeilike tye lê nog voor. Met pryse wat aanhou styg en uitdagings in die noordelike halfrond toeneem, sal Kersfees vanjaar een wees wat onder druk herdenk word, of, soos die Unam ekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu dit beskryf… ‘n koue Kersfees in ‘n warm plek.