‘Die prys vir ‘n vrou in ‘n shebeen is nie drank nie’

Die Suid-Afrikaanse polisieminister Bheki Cele het gewaarsku teen die impak van alkoholgebruik tydens die feestyd. Hy sê drank lei tot ‘n hoë aantal gevalle van seksuele aanranding en geslagsgeweld.