Die oorgrens beweging van bees dryf longsiekte aan

Longsiekte bly ‘n probleem in die verre Noorde. Die landbouminister Calle Schlettwein het die situasie met bees wat vanaf Angola na Namibië oorgrens vervoer word, betreur. Die hoof van die ministerie se veeartsenydiens, dr. Albertina Shilongo sê dit is wat die verspreiding veroorsaak en ‘n miljoen bees word nou geteiken vir inenting om immuniteit te bou.

Sy sê die voortdurende oorgrens beweging van diere in die Noorde raak uiters duur die vir regering.