Die beste liedjies op Taylor Swift se nuutste Album

Die beste liedjies op ‘The Tortured Poets Department’, gerangskik deur Swifties (Taylor Swift se aanhangers)

Na haar 13de Grammy-oorwinning het Taylor Swift aanhangers geskok met ‘n verrassende aankondiging van haar 11de album getiteld “The Tortured Poets Department”.
Voor die amptelike vrystelling van haar nuwe album het Swifties gereken dat hierdie album gesentreer sou wees rondom Taylor se ervaring met hartseer … en hulle was reg…. Die vyf stadiums van rou: Ontkenning, Woede, Bedinging, Depressie en Aanvaarding. Alles op haar lirieke vasgepen.So, watter liedjies stem ooreen met elke stadium, en watter liedjies van hierdie indrukwekkende dubbelalbum is werklik dié van ‘n gemartelde digter? Hier is die volgorde van die beste snitte volgens haar grootste aanhangers, die Swifties:

  1. Who’s afraid of little old me?
  2. Fortnight
  3. I can do it with a broken heart
  4. So long, London
  5. Down bad
  6. Florida
  7. The smallest man who ever lived
  8. My boy only breaks his favorite toys
  9. But daddy i love him
  10. So high school

Foto: Verskaf