DBV se Mutt Strutt is op pad

Dis amper weer tyd vir die Dierebeskermingsvereniging se jaarlikse Mutt Strutt wat op 3 September in die hoofstad plaasvind. Dit is ‘n belangrike fondsinsameling vir die DBV met toegangsfooie van 100 dollar per persoon. Die nasionale direkteur van die DBV, Hanna Rhodin, is aan die woord.