Damara en San wil ook ingesluit word by volksmoord-kwessie

Die kwessie van die volksmoord wil eenvoudig nie bedaar nie. Die leier van die UDF-party Apius !Auchab, sê die Damara en die San kan nie uitgelaat word in enige volksmoord bespreking nie omdat hulle in dieselfde gebiede as die Nama en Ovaherero stamme gewoon het. Intussen meen die opposisie-leier McHenry Venaani dat die ooreenkom wat met Duitsland beklink is, nie die waardigheid van die slagoffers herstel nie. Die plaaslike politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah sê hy stem saam met Venaani…