Daar was groot geraas op Copps 94.1

Die Copps 94.1-span het ‘n besige aand gehad, veral met klankbesoedeling wat ‘n groot uitdaging regoor die hoofstad was. Francois Lottering was op grondvlak.