DA sê Gauteng menslike nedersetting se begrotingsbesteding is skokkend

Die DA in Gauteng sê die provinsiale departement van menslike nedersettings se begrotingsbesteding is skokkend. Mervyn Cirota, die DA sê die departement is ‘n begroting van 1,5-miljard Suid-Afrikaanse rand toegeken vir die vierde kwartaal van die 2021/2022-boekjaar, maar het 2,2 miljard rand bestee, wat oorbesteding van 713,3 miljoen rand veroorsaak het. Hy sê boonop het die departement geen teikens ten opsigte van die lewering van behuising bereik nie.