DA-munisipaliteit beter bestuur – ouditeur-generaal

Die Demokratiese Alliansie sê die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, se verslag oor munisipale oudits bevestig dat die DA wat munisipaliteite in die Wes-Kaap en Midvaal in Gauteng bestuur, sake vlot laat verloop. Maluleke het aangekondig dat 22 munisipaliteit landwyd nie verslag kon doen oor 5,5 miljard Suid-Afrikaanse rand in toelae wat van die regering ontvang is nie. Eleanore Bouw-Spies van die DA sê hulle gaan voort om leiding te gee op die gebied van deursigtige en verantwoordelike bestuur: