Derde vlaag: ons het te rustig geraak

Namibië het op ‘n stadium, veral in die eerste vlaag van die Covid-pandemie, nie te sleg gevaar nie. Die pandemie saai nou verwoesting tydens die derde vlaag. Graham Hopwood, uitvoerende direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, verduidelik hoe die pandemie kon hand-uit geruk het .