Versekering sal daadwerklik verander

‘n Internasionale kenner in versekering sê lewensversekeraars sal met nuwe oë moet kyk na hoe hulle produkte ontwikkel. Paulo Bandeira Pinho, die vise-president van Diameter Health in die VSA het die Reuters Future of Insurance 2021 konferensie gepraat. Yanna Smith het die besonderhede…