Cyril moet kragkrisis aanspreek

Die Wes-Kaapse regering doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om vanaand in sy staatsrede beslissende maatreëls aan te kondig om Suid-Afrika se kragkrisis aan te pak. Volgens die provinsie veroorsaak die krisis aansienlike ekonomiese skade en maak inbreuk op burgers se regte. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, doen ‘n beroep vir verhoogde deelname aan ekonomiese groei en infrastruktuur van die privaat sektor, en om besteding aan onderwys, gesondheidsorg, veiligheid en suiwer staatsbestuur voorop te stel: