CR-17 was bo verdenking

Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê alles was bo verdenking in sy omstrede CR17-veldtog. Hy het weer ontken dat geld gebruik is om stemme te koop sodat hy by die 2017-verkiesingskonferensie as die party se president verkies kon word. Ramaphosa het aan die staatskapingskommissie vertel dat sy veldtogbestuurders hom nie wou inlig wie sy veldtog befonds nie:

Ramaphosa het ook verduidelik dat hy later uitgevind het dat ‘n skenking nie van die omstrede Bosasa-maatskappy gekom het nie, maar dat dit uit die uitvoerende hoof, Gavin Watson, se persoonlike rekening betaal is: