Covid: Wees versigtig oor die komende maande

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus sê in gebiede waar daar ‘n hoë infeksie-koers is, is die risiko vir nuwe variante baie hoog. Hongkong het byvoorbeeld op die oomblik groot uitdagings met meer as 25 000 nuwe gevalle bevestig, daagliks ‘n nuwe rekordgetal. Volgens die plaaslike pulmonoloog dr. Willie Bruwer, is daar ‘n risiko. Hy voeg by ons moet almal versigtig wees oor die volgende paar maande….