Reaksie op United Airlines wat Kaap toe wil vlieg

United Airlines het by die Amerikaanse Departement van Vervoer aansoek gedoen om van November af regstreekse vlugte tussen Washington DC en Kaapstad in te stel. Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging sê dit is goeie nuus, al is dit nie direkte vlugte nie.

En of dit enige voordeel inhou vir jagtrofeë, al dan nie, het Paetzold so geantwoord.