Sunak is ‘teleurgesteld’ in stem-uitslae

Die Britse premier Rishi Sunak sê die volgende algemene verkiesingsuitslag is nie ‘n uitgemaakte saak soos voorspel word in meningspeilings nie. Die Konserwatiewe Party het een van sy grootste nederlae in 40 jaar gely in die afgelope plaaslike verkiesing. Die Arbeidersparty het regoor Engeland en Wallis belangrike vooruitgang gemaak om ‘n oorwinning in ‘n algemene verkiesing te verseker. Sunak het aan Sky News gesê die uitslae is teleurstellend: