Covid sal nooit uitgeroei word nie – kenner

‘n Kenner aan die Universiteit van die Vrystaat is van mening die nuwe koronavirus-variante kan die grootte en duur van besmettings beïnvloed en die tydsverloop van die pandemie verleng. Professor Felicity Burt, wat ook verbonde is aan die Nasionale Gesondheidslaboratorium-dienste, sê ondanks die ontwikkeling van entstowwe en die beskikbare tegnologie om entstowwe aan te pas vir nuwe variante, is dit uiters onwaarskynlik dat Covid-19 ooit uitgeroei sal word. Charlene du Toit, ‘n verslaggewer in die buurland het meer: