Oorblywende olifante sal eers gevang word as hulle verkoop word

Die Namibiese omgewingsministerie het 57 van die 170 olifante wat in Desember 2020 op tender te koop aangebied is, is verkoop. Uit vyf bieërs, was drie suksesvol en 5,9 miljoen Namibiese dollar sal uit die verkoop verdien word. Die hoofskakelbeampte van die ministerie, Romeo Muyunda, het meer inligting verskaf oor die beplanning met die oorblywende olifante.