Covid: net meer as 3 700 aktiewe gevalle

Die Namibiese gesondheidsministerie het 242 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Walvisbaai het 41, Tsandi 27, Windhoek 18,  Okahao 15, Swakopmund 14 en Oshakati 13. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 3 794 aktiewe gevalle, met 115 387 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 122 469. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *