Covid-herstelkoers in die land tans 96%

Volgens die jongste statistiek van die Namibiese gesondheidsministerie staan die Covid-herstelkoers in die land tans op 96% en die positiewe koers is 10,6%. Daar is 178 nuwe gevalle bevestig met 1 520 aktiewe gevalle waarvan 159 in die hospitaal en 19 in intensiewe sorg is.Die totale sterftesyfer is tans 3 431