Copps 94.1 in Windhoek en Rehoboth vanaand

Kosmos se Copps 94.1 teenmisdaad realiteitsprogram sal vir die eerste keer die strate van Rehoboth patrolleer om wet en orde te handhaaf. Copps 94.1 moontlik gemaak deur G4S, Auas Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, Emed Rescue-24, ITR Namibia Earthmoving Equipment and Engen Eureka. NamPol se hoof van operasie in die Hardap streek Gesina Nel het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.